| bespeel [boodskap #140124] |
So., 28 Augustus 2022 20:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25836 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bespeel
Afbreking: be•speel
Samestelling: be- + speel
Werkwoord: bespeel
Verlede tyd: het bespeel
Verlede deelwoord: bespeelde
Betekenis:
• Om op 'n instrument te speel; musiek te maak.
Gebruik:
• 'n Orrelis is 'n persoon wat die orrel bespeel.
Afgelei:
• bespeling
Vertaling:
Engels: to play on
Nederlands: bespelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|