Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potblou
potblou [boodskap #140123] Sun, 28 August 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
potblou
Afbreking: pot•blou
Samestelling: pot + blou


Byvoeglike naamwoord: potblou
Attributief: potblou

Betekenis:
• Intensiewe vorm van blou; baie blou.

Gebruik:
• Die volgende oggend was sy oog potblou.

Sinoniem:
• blouselblou
• donkerblou
• erdblou
• pikblou

Vertaling:
Engels: bright blue
Nederlands: potblauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tritagonis
Volgende onderwerp: bespeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:14:02 UTC 2025