Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glottofagie
glottofagie [boodskap #140098] Vr, 26 Augustus 2022 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glottofagie
Afbreking: glot•to•fa•gie
Uitspraak: /χlo̞.tu.fa.χi/


Selfstandige naamwoord: glottofagie
Meervoud:

Betekenis:
• Die opname of vervanging van 'n kleiner taal of dialek deur 'n oorheersende taal.

Gebruik:
Glottofagie verwys letterlik na die opeet of verslinding van 'n taal.

Sinoniem:
• taalvertering
• taalverorbering

Afgelei:
• glottofaag

Vertaling:
Engels: glottophagy
Nederlands: glottofagie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lommer
Volgende onderwerp: knapsekêrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 09:50:02 MGT 2024