Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lommer
lommer [boodskap #140097] Do, 25 Augustus 2022 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lommer
Afbreking: lom•mer


Selfstandige naamwoord: lommer
Meervoud:

Betekenis:
• Die blare van 'n boom of struik.
• Die skaduwee wat die blare gooi.

Gebruik:
• Die wind ritsel deur die lommer.
• Ons rus lomerig in die lommer van die boom.

Sinoniem:
• blare
• gebladerte
• lower
• koelte
• skadu
• skaduwee

Afgelei:
• lommeragtig
• lommerryk

Vertaling:
Engels: foliage; shadow, shade
Nederlands: lommer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtergeblewene
Volgende onderwerp: glottofagie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:18:03 MGT 2024