Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtergeblewene
agtergeblewene [boodskap #140096] Do, 25 Augustus 2022 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtergeblewene
Afbreking: ag•ter•ge•ble•we•ne
Samestelling: agtergeblewe + -ne


Selfstandige naamwoord: agtergeblewene
Meervoud: agtergeblewenes

Betekenis:
• Iemand wat agtergebly het.
• (figuurlik) 'n Minder bevoorregte persoon.

Gebruik:
• Hoe verwerk 'n agtergeblewene die verlies van 'n geliefde?
• Die kerk probeer om behuising aan die agtergeblewenes te verskaf.

Vertaling:
Engels: person who has remained behind; disadvantaged person
Nederlands: achtergeblevene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtergeblewe
Volgende onderwerp: lommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:07:11 MGT 2024