glottofagie [boodskap #140098] |
Fri, 26 August 2022 08:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glottofagie
Afbreking: glot•to•fa•gie
Uitspraak: /χlo̞.tu.fa.χi/
Selfstandige naamwoord: glottofagie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die opname of vervanging van 'n kleiner taal of dialek deur 'n oorheersende taal.
Gebruik:
• Glottofagie verwys letterlik na die opeet of verslinding van 'n taal.
Sinoniem:
• taalvertering
• taalverorbering
Afgelei:
• glottofaag
Vertaling:
Engels: glottophagy
Nederlands: glottofagie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|