Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om werklik te luister
om werklik te luister [boodskap #140093] Do, 25 Augustus 2022 11:43
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om werklik te luister
is om stil te raak

so stil
dat jy die goggas kan hoor fluister

die mier wat oor ‘n grashalm loop
en ‘n stokkie na sy nes toe sleep

of die skoenlapper wat met klappende vlerke
van struik tot struik beweeg

om te hoor wanneer die natuur fluister
is wanneer jy werklik luister

want dan hoor jy slegs die Skepping se klank
Vorige onderwerp: die monster
Volgende onderwerp: die winkelgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:44:24 MGT 2024