Louis Basson Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
‘n traan kan so baie dinge sê
aan die persoon wat daarna kyk
sonder dat die traandraer dit wou hê
dat die boodskap van die traan so moes lyk
soos dit tans op die kyker se geheuebeeld lê