speelplek [boodskap #140024] |
Thu, 18 August 2022 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speelplek
Afbreking: speel•plek
Samestelling: speel + plek
Selfstandige naamwoord: speelplek
Meervoud: speelplekke
Verkleinwoord: speelplekkie
Meervoud van verkleining: speelplekkies
Betekenis:
• 'n Plek waar kinders speel (of kan speel).
Gebruik:
• Die restaurant het 'n aparte speelplek vir kinders.
Sinoniem:
• speelruimte
Hiponiem:
• speelgrond
• speelkamer
• speelpark
• speeltafel
• speelterrein
• speeltuin
Vertaling:
Engels: play area
Nederlands: speelplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|