Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelplek
speelplek [boodskap #140024] Do, 18 Augustus 2022 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speelplek
Afbreking: speel•plek
Samestelling: speel + plek


Selfstandige naamwoord: speelplek
Meervoud: speelplekke
Verkleinwoord: speelplekkie
Meervoud van verkleining: speelplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar kinders speel (of kan speel).

Gebruik:
• Die restaurant het 'n aparte speelplek vir kinders.

Sinoniem:
• speelruimte

Hiponiem:
• speelgrond
• speelkamer
• speelpark
• speeltafel
• speelterrein
• speeltuin

Vertaling:
Engels: play area
Nederlands: speelplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrygewig
Volgende onderwerp: einste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 01:05:00 MGT 2024