Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rusteloos
rusteloos [boodskap #140020] Wed, 17 August 2022 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rusteloos
Afbreking: rus•te•loos


Byvoeglike naamwoord: rusteloos
Vergrotende trap: rusteloser
Oortreffende trap: rusteloosste
Attributief: rustelose

Betekenis:
• Wat nie tot rus kan kom nie.

Gebruik:
• Die perd trippel rusteloos rond.

Sinoniem:
• angstig
• kriewelrig
• onrustig
• senuweeagtig
• vroetelend
• woelig

Antoniem:
• rustig

Afgelei:
• rusteloosheid

Vertaling:
Engels: restless
Nederlands: rusteloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyfdens
Volgende onderwerp: behoedsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:58:47 UTC 2025