Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfdens
vyfdens [boodskap #140019] Wo, 17 Augustus 2022 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfdens
Afbreking: vyf•dens
Samestelling: vyfde + -ns


Bywoord: vyfdens

Betekenis:
• In die vyfde plek; ten vyfde.

Gebruik:
Vyfdens en laastens het ek nou klaar hieroor gepraat!

Verwant:
• eerstens
• tweedens
• derdens
• vierdens

Vertaling:
Engels: in the fifth place
Nederlands: vijfdens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierdens
Volgende onderwerp: rusteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:55:27 MGT 2024