Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierdens
vierdens [boodskap #140018] Wo, 17 Augustus 2022 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierdens
Afbreking: vier•dens
Samestelling: vierde + -ns


Bywoord: vierdens

Betekenis:
• In die vierde plek; ten vierde.

Gebruik:
Vierdens: Jy moet vertrou én gehoorsaam wees.

Verwant:
• eerstens
• tweedens
• derdens
• vyfdens

Vertaling:
Engels: in the forth place
Nederlands: vierdens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: derdens
Volgende onderwerp: vyfdens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:17:08 MGT 2024