vierdens [boodskap #140018] |
Wo, 17 Augustus 2022 15:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vierdens
Afbreking: vier•dens
Samestelling: vierde + -ns
Bywoord: vierdens
Betekenis:
• In die vierde plek; ten vierde.
Gebruik:
• Vierdens: Jy moet vertrou én gehoorsaam wees.
Verwant:
• eerstens
• tweedens
• derdens
• vyfdens
Vertaling:
Engels: in the forth place
Nederlands: vierdens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|