Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerstens
eerstens [boodskap #140015] Wed, 17 August 2022 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerstens
Afbreking: eer•stens
Samestelling: eerste + -ns


Bywoord: eerstens

Betekenis:
• In die eerste plek; ten eerste. Om te mee begin; as die belangrikste.

Gebruik:
• Ons moet eerstens duidelikheid kry oor presies wat gedoen moet word.

Sinoniem:
• aanvanklik
• primêr
• vernaamlik

Antoniem:
• laastens

Verwant:
• tweedens
• derdens
• vierdens
• vyfdens

Vertaling:
Engels: in the first place
Nederlands: eerstens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Finland
Volgende onderwerp: tweedens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:23:00 UTC 2025