Leksikograaf Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noorweë
Afbreking: Noor•we•ë
Pleknaam: Noorweë
Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Europa op die Skandinawiese skiereiland wat aan Swede, Finland en Rusland grens, amptelik die Koninkryk Noorweë.
Gebruik:
• Die Noorweërs wat in Noorweë bly praat Noors of Noorweegs.
Verwant:
• Noors
• Noorweegs
• Noorweër
Vertaling:
Engels: Norway
Nederlands: Noorwegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.