Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfdood
selfdood [boodskap #140011] Wed, 17 August 2022 11:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfdood
Afbreking: self•dood
Samestelling: self + dood


Selfstandige naamwoord: selfdood
Meervoud: selfdode

Betekenis:
• Die handeling om jou eie lewe te neem; jouself om die lewe bring.

Gebruik:
• Die term selfdood word soms verkies, omdat daar 'n stigma aan die woord "moord" kleef.

Sinoniem:
• selfmoord

Vertaling:
Engels: self-murder, suicide
Nederlands: zelfdoding, zelfmoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presteerder
Volgende onderwerp: Noorweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 06:54:16 UTC 2025