verkragting [boodskap #139992] |
Mon, 15 August 2022 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkragting
Afbreking: ver•krag•ting
Samestelling: verkrag + ing
Selfstandige naamwoord: verkragting
Meervoud: verkragtinge, verkragtings
Verkleinwoord: verkragtinkie
Meervoud van verkleining: verkragtinkies
Betekenis:
• Die handeling van verkrag.
Gebruik:
• Die man is van verkragting aangekla.
Hiponiem:
• bendeverkragting
• regsverkragting
• wetsverkragting
Afgelei:
• verkragtingsaak
Vertaling:
Engels: rape, sexual assault
Nederlands: verkrachting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|