Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkrag
verkrag [boodskap #139983] Mon, 15 August 2022 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkrag
Afbreking: ver•krag
Samestelling: ver- + krag


Werkwoord: verkrag
Verlede tyd: het verkrag

Betekenis:
• Om sonder toestemming omgang met iemand te hê.
• (figuurlik) Om iets op 'n growwe wyse te skend.

Gebruik:
• Die vrou is ontvoer en verkrag.
• Moenie jou taal so verkrag nie!

Afgelei:
• verkragter
• verkragting

Vertaling:
Engels: to rape; violate
Nederlands: verkrachten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: irriteer
Volgende onderwerp: verkragter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:56:18 UTC 2025