Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkragter
verkragter [boodskap #139984] Ma, 15 Augustus 2022 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkragter
Afbreking: ver•krag•ter
Samestelling: verkrag + -er


Selfstandige naamwoord: verkragter
Meervoud: verkragters
Verkleinwoord: verkragtertjie
Meervoud van verkleining: verkragtertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat iets of iemand verkrag.

Gebruik:
• Die verkragter is lewenslank gevonnis.

Afgelei:
• reeksverkragter
• vroueverkragter
• wetsverkragter

Vertaling:
Engels: rapist
Nederlands: verkragter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkrag
Volgende onderwerp: anorak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:59:57 MGT 2024