Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anorak
anorak [boodskap #139985] Ma, 15 Augustus 2022 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Anorak.
'n Anorak.
anorak
Afbreking: a•no•rak


Selfstandige naamwoord: anorak
Meervoud: anorakke

Betekenis:
• 'n Wind- en waterdigte baadjie met 'n kappie wat in die yskoue Arktiese gebiede gedra word.

Gebruik:
• Tradisioneel is die anorak van diervelle gemaak en is dit gereeld met visolie ingesmeer om dit waterbestand te hou.

Sinoniem:
• parka
• windbaadjie

Vertaling:
Engels: anorak
Nederlands: anorak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkragter
Volgende onderwerp: sot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 15:44:44 MGT 2024