Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kopbeen
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
kopbeen
[
boodskap #139906
]
Mon, 08 August 2022 18:53
Leksikograaf
Boodskappe:
20993
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Kopbeen.
kopbeen
Afbreking: kop•been
Samestelling: kop + been
Selfstandige naamwoord:
kopbeen
Meervoud:
kopbene
Verkleinwoord:
kopbeentjie
Meervoud van verkleining:
kopbeentjies
Betekenis:
• Die bene van die kop wat die harsings beskerm.
Gebruik:
• Die
kopbeen
bestaan uit die skedeldak (of harsingspan), wat die brein huisves, en die aangesigskedel (of gesigskelet).
• Golgota beteken "Plek van die
kopbeen
." [Markus 15:22]
Sinoniem:
• kranium
• skedel
Afgelei:
• agterkopbeen
Vertaling:
Engels: skull
Latyn: cranium
Nederlands: schedel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
instrumentalis
Volgende onderwerp:
hipermodern
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Jan 09 07:52:35 UTC 2025