Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipermodern
hipermodern [boodskap #139907] Ma, 08 Augustus 2022 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipermodern
Afbreking: hi•per•mo•dern
Samestelling: hiper + modern


Byvoeglike naamwoord: hipermodern
Attributief: hipermoderne
Partitief: hipermoderns

Betekenis:
• Wat oordrewe modern is (dikwels tot so 'n mate dat dit as futuristies en lelik beskou kan word).

Gebruik:
• Die hotel is luuks en hipermodern.

Sinoniem:
• ultramodern

Antoniem:
• ouderwets

Hiperoniem:
• modern

Vertaling:
Engels: hypermodern
Nederlands: hypermodern

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopbeen
Volgende onderwerp: poniestert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 09:46:46 MGT 2024