Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poniestert
poniestert [boodskap #139911] Di, 09 Augustus 2022 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Poniestert.
'n Poniestert.
poniestert
Afbreking: po•nie•stert
Samestelling: ponie + stert


Selfstandige naamwoord: poniestert
Meervoud: poniesterte
Verkleinwoord: poniestertjie
Meervoud van verkleining: poniestertjies

Betekenis:
• 'n Bondel hare wat hoog teen die kop saamgebind is sodat dit teen die nek afhang.
• Die stert van 'n ponie; perdestert.

Gebruik:
• Die meisie se poniestert wip in alle rigtings soos sy oor die veld hardloop.
• Die ponies se poniesterte word voor die vertoning pronkerig opgebind.

Vertaling:
Engels: ponytail; horsetail
Nederlands: paardenstaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipermodern
Volgende onderwerp: verset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 03:23:41 MGT 2024