Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » instrumentaal
instrumentaal [boodskap #139902] Ma, 08 Augustus 2022 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18808
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
instrumentaal
Afbreking: in•stru•men•taal
Uitspraak: /ənstrɨmenˈtɑːɫ/, /ə̃strɨmənˈtɑːɫ/


Byvoeglike naamwoord: instrumentaal
Attributief: instrumentale
Partitief: instrumentaals

Betekenis:
• Wat met musiekinstrumente voortgebring word.

Gebruik:
• Die orkes speel instrumentale musiek.

Antoniem:
• vokaal

Afgelei:
• instrument
• instrumentalis

Vertaling:
Engels: instrumental
Nederlands: instrumentaal

Nota:
• Moenie instrumentaal met instrumenteel verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekonomies
Volgende onderwerp: instrumenteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:48:25 MGT 2024