sweisnaat [boodskap #139894] |
Sun, 07 August 2022 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweisnaat
Afbreking: sweis•naat
Samestelling: sweis + naat
Selfstandige naamwoord: sweisnaat
Meervoud: sweisnate
Verkleinwoord: sweisnaatjie
Meervoud van verkleining: sweisnaatjies
Betekenis:
• Die lasplek (soom of naat) waarlangs daar gesweis is.
Gebruik:
• 'n Sweisnaat moet ná die sweiswerk met suur skoongemaak en met 'n oksied behandel te word.
Sinoniem:
• sweislas
Vertaling:
Engels: weld seam
Nederlands: lasnaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|