Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeersopeenhoping
verkeersopeenhoping [boodskap #139892] Sun, 07 August 2022 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verkeersopeenhoping.
'n Verkeersopeenhoping.
verkeersopeenhoping
Afbreking: ver•keers•op•een•ho•ping
Samestelling: verkeer + -s- + opeenhoping


Selfstandige naamwoord: verkeersopeenhoping
Meervoud: verkeersopeenhopings
Verkleinwoord: verkeersopeenhopinkie
Meervoud van verkleining: verkeersopeenhopinkies

Betekenis:
• Die versperring of vertraging van verkeer.

Gebruik:
• 'n Trok net op die snelweg omgeslaan en 'n verkeersopeenhoping in albei rigtings veroorsaak.

Sinoniem:
• verkeersknoop
• verkeersophoping

Vertaling:
Engels: traffic jam, traffic congestion
Nederlands: verkeersopstopping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sic
Volgende onderwerp: sweiswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:14:02 UTC 2025