Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sic
sic [boodskap #139891] So, 07 Augustus 2022 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sic
Afbreking: sic


Bywoord: sic

Betekenis:
• Wat letterlik so in die bronteks voorkom (en dus nie 'n fout van die outeur is nie).

Gebruik:
• Die Prince van Pretoria (sic) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 uitgereik is.

Sinoniem:
• aldus
• so

Vertaling:
Engels: sic
Latyn: sic erat scriptum
Nederlands: sic

Nota:
• Sic word altyd tussen hakkies geskryf.
• Dit is 'n bywoord van hoedanigheid.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pensioenaris
Volgende onderwerp: verkeersopeenhoping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:21:23 MGT 2024