Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pensioenaris
pensioenaris [boodskap #139890] So, 07 Augustus 2022 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pensioenaris
Afbreking: pen•si•oe•na•ris
Samestelling: pensioen + -aris


Selfstandige naamwoord: pensioenaris
Meervoud: pensioenarisse
Verkleinwoord: pensioenarissie
Meervoud van verkleining: pensioenarissies

Betekenis:
• 'n Persoon wat afgetree het, nie meer werk nie en 'n pensioen ontvang.

Gebruik:
• 'n Arm pensioenaris behoort darem so 'n bietjie afslag te kry.

Wisselvorm:
• pensionaris (verouderd)

Sinoniem:
• afgetredene
• gepensioeneerde
• losieshuisinwoner
• pensioentrekker
• senior burger

Afgelei:
• pensioenarisafslag

Vertaling:
Engels: retired person, retiree, pensioner
Nederlands: pensionaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belyn
Volgende onderwerp: sic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:25:12 MGT 2024