Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektries
elektries [boodskap #139885] Sa, 06 Augustus 2022 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektries
Afbreking: e•lek•tries


Byvoeglike naamwoord: elektries
Attributief: elektriese

Betekenis:
• Wat met elektrisiteit werk.
• Wat baie gespanne is; hooggespanne.

Gebruik:
• Die trein is elektries.
• Die atmosfeer by die vergadering was elektries.

Afkorting:
• elektr.

afgelei:
• dieselelektries
• hidro-elektries (vroeër hidroëlektries)

Vertaling:
Engels: electric
Nederlands: elektrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemies
Volgende onderwerp: ens.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:03:13 MGT 2024