Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chemies
chemies [boodskap #139884] Sa, 06 Augustus 2022 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chemies
Afbreking: che•mies


Byvoeglike naamwoord: chemies
Attributief: chemiese
Partitief: chemies

Betekenis:
• Wat op chemie betrekking het; met die studie van verskillende stowwe en hul reaksies verband hou.

Gebruik:
• Die meeste metale is chemies stabiel en verweer dus nie vinnig op die aardkors nie.

Sinoniem:
• skeikundig

Afkorting:
• chem.

Afgelei:
• biochemies
• elektrochemies
• fotochemies
• neurochemies
• petrochemies
• termochemies

Verwant:
• chemikalie
• chemikus

Vertaling:
Engels: chemical
Nederlands: chemisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tekstuur
Volgende onderwerp: elektries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 00:02:13 MGT 2024