elektries [boodskap #139885] |
Sat, 06 August 2022 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elektries
Afbreking: e•lek•tries
Byvoeglike naamwoord: elektries
Attributief: elektriese
Betekenis:
• Wat met elektrisiteit werk.
• Wat baie gespanne is; hooggespanne.
Gebruik:
• Die trein is elektries.
• Die atmosfeer by die vergadering was elektries.
Afkorting:
• elektr.
afgelei:
• dieselelektries
• hidro-elektries (vroeër hidroëlektries)
Vertaling:
Engels: electric
Nederlands: elektrisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|