seerower [boodskap #139867] |
Thu, 04 August 2022 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seerower
Afbreking: see•ro•wer
Samestelling: see + rower
Selfstandige naamwoord: seerower
Meervoud: seerowers
Verkleinwoord: seerowertjie
Meervoud van verkleining: seerowertjies
Betekenis:
• Persoon wat skepe op die see beroof.
Gebruik:
• Die seerower het 'n houtbeen, 'n glasoog en 'n haak in die plek van sy een hand.
Afgelei:
• seerowerskip
• seerowersnes
• seerowersvlag
Verwant:
• seerowery
Vertaling:
Engels: pirate
Nederlands: zeerover
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|