Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiewaan
eiewaan [boodskap #139868] Do, 04 Augustus 2022 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiewaan
Afbreking: ei•e•waan
Samestelling: eie + waan


Selfstandige naamwoord: eiewaan
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Oordrewe hoë dunk van jouself.

Gebruik:
• Die sonde van goddeloses begin altyd met selfverheffing en eiewaan. [Spreuke 21:4]

Sinoniem:
• eiedunk
• hoogmoed
• verwaandheid

Vertaling:
Engels: conceitedness, self-conceit
Nederlands: eigenwaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seerower
Volgende onderwerp: nm.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:22:03 MGT 2024