Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seerower
seerower [boodskap #139867] Do, 04 Augustus 2022 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seerower
Afbreking: see•ro•wer
Samestelling: see + rower


Selfstandige naamwoord: seerower
Meervoud: seerowers
Verkleinwoord: seerowertjie
Meervoud van verkleining: seerowertjies

Betekenis:
• Persoon wat skepe op die see beroof.

Gebruik:
• Die seerower het 'n houtbeen, 'n glasoog en 'n haak in die plek van sy een hand.

Afgelei:
• seerowerskip
• seerowersnes
• seerowersvlag

Verwant:
• seerowery

Vertaling:
Engels: pirate
Nederlands: zeerover

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgee
Volgende onderwerp: eiewaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:20:18 MGT 2024