opgee [boodskap #139866] |
Thu, 04 August 2022 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgee
Afbreking: op•gee
Samestelling: op + gee
Werkwoord: gee op, opgee
Verlede tyd: het opgegee
Betekenis:
• Om die stryd gewonne te gee; van iets afsien; laat vaar.
• Om inligting te verskaf.
Gebruik:
• Staan sterk en moenie moed opgee nie.
• Dis belangrik dat u vroegtydig u naam opgee indien u u kind wil laat doop.
Sinoniem:
• besgee
• oorgee
• prysgee
Afgelei:
• opgawe
Vertaling:
Engels: to give up, relinquish; to report, state, indicate
Nederlands: opgeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|