Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruskamp
ruskamp [boodskap #139858] Wo, 03 Augustus 2022 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18808
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruskamp
Afbreking: rus•kamp
Samestelling: rus + kamp


Selfstandige naamwoord: ruskamp
Meervoud: ruskampe
Verkleinwoord: ruskampie
Meervoud van verkleining: ruskampies

Betekenis:
• Kamp vir vakansiegangers.

Gebruik:
• Punda Maria is 'n ruskamp in die noorde van die Krugerwildtuin.

Vertaling:
Engels: rest camp
Nederlands: rustkamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onmeetlik
Volgende onderwerp: essensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:56:36 MGT 2024