Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » essensieel
essensieel [boodskap #139859] Wo, 03 Augustus 2022 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
essensieel
Afbreking: es•sen•si•eel


Byvoeglike naamwoord: essensieel
Vergrotende trap: essentiëler
Oortreffende trap: essentieelste
Attributief: essensiële
Partitief: essensieels

Betekenis:
• Wat noodsaaklik is en nie verontagsaam kan word nie.
• Wat die essensie (die wese of kern) van 'n saak betref.

Gebruik:
• Dit is absoluut essensieel dat jy dadelik mediese hulp soek.
• Water is essensieel net waterstof en suurstof.

Sinoniem:
• nodig
• noodsaaklik
• onmisbaar
• onontbeerlik
• wesentlik

Antoniem:
• nie-essensieel

Vertaling:
Engels: essential
Nederlands: essentieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruskamp
Volgende onderwerp: drankoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:52:37 MGT 2024