voorlaaier [boodskap #139854] |
Wed, 03 August 2022 10:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorlaaier
Afbreking: voor•laai•er
Samestelling: voor + laai + -er
Selfstandige naamwoord: voorlaaier
Meervoud: voorlaaiers
Verkleinwoord: voorlaaiertjie
Meervoud van verkleining: voorlaaiertjies
Betekenis:
• 'n Wapen (soos 'n sanna) of iets anders (soos 'n wasmasjien) wat van voor af gelaai word.
Gebruik:
• Die vrouens laai die voorlaaiers terwyl die mans aanlê en skiet.
Hiponiem:
• dubbelloopvoorlaaier
• enkelloopvoorlaaier
Antoniem:
• agterlaaier
Afgelei:
• voorlaaiergeweer
Vertaling:
Engels: frontloader, muzzle-loader
Nederlands: voorlader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|