Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoelklip
spoelklip [boodskap #139853] Wo, 03 Augustus 2022 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spoelklippe
Spoelklippe
spoelklip
Afbreking: spoel•klip
Samestelling: spoel + klip


Selfstandige naamwoord: spoelklip
Meervoud: spoelklippe
Verkleinwoord: spoelklippie
Meervoud van verkleining: spoelklippies

Betekenis:
• Klip wat deur die werking van water glad geskuur is.

Gebruik:
• Sy tel die mooiste skulpe en spoelklippe op die strand op.

Sinoniem:
• kieselsteen
• maalklip
• rolklip

Afgelei:
• spoelklipbedding
• spoelklipfilter
• spoelkliplaag
• spoelklipreaktor

Vertaling:
Engels: pebble
Nederlands: kiezelsteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syg
Volgende onderwerp: voorlaaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:35:02 MGT 2024