Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlaaier
voorlaaier [boodskap #139854] Wo, 03 Augustus 2022 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlaaier
Afbreking: voor•laai•er
Samestelling: voor + laai + -er


Selfstandige naamwoord: voorlaaier
Meervoud: voorlaaiers
Verkleinwoord: voorlaaiertjie
Meervoud van verkleining: voorlaaiertjies

Betekenis:
• 'n Wapen (soos 'n sanna) of iets anders (soos 'n wasmasjien) wat van voor af gelaai word.

Gebruik:
• Die vrouens laai die voorlaaiers terwyl die mans aanlê en skiet.

Hiponiem:
• dubbelloopvoorlaaier
• enkelloopvoorlaaier

Antoniem:
• agterlaaier

Afgelei:
• voorlaaiergeweer

Vertaling:
Engels: frontloader, muzzle-loader
Nederlands: voorlader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoelklip
Volgende onderwerp: traktaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:49:40 MGT 2024