Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » syg
syg [boodskap #139852] Tue, 02 August 2022 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
syg
Afbreking: syg


Werkwoord: syg
Verlede tyd: het gesyg

Betekenis:
• Om te filtreer; 'n vloeistof stadig deur iets te laat sak.

Gebruik:
• Die kookwater syg deur die gemaalde koffiebone.

Afgelei:
• deursyg
• insyg
• neersyg
• sygdoek
• syging
• uitsyg

Vertaling:
Engels: to ooze, filter, sink down
Nederlands: zijgen

Nota:
• Moenie "syg" met "suig" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doeltreffend
Volgende onderwerp: spoelklip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 07:29:25 UTC 2025