Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om werklik arm te wees
om werklik arm te wees [boodskap #139835] Sa, 30 Julie 2022 19:32
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om sonder geld vir ‘n maaltyd op die tafel te wees
is van die ergste wat met iemand kan gebeur

om sonder hoop vir die dag van môre te wees
is om iemand se hart in stukke te skeur

maar om sonder geloof in God te wees
is die heel ergste wat met iemand kan gebeur
want dit is om werklik arm te wees
Vorige onderwerp: is dit sien en hoor of is dit kyk en luister
Volgende onderwerp: my land - suid-afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 21:36:06 MGT 2024