bolug [boodskap #139625] |
Sat, 02 July 2022 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bolug
Afbreking: bo•lug
Samestelling: bo + lug
Selfstandige naamwoord: bolug
Meervoud: –
Betekenis:
• (weerkunde) Die hoër luglae van die atmosfeer.
Gebruik:
• Sneeu kan selfs uit 'n wolklose hemel val as daar genoeg vog die koue bolug teenwoordig is.
Sinoniem:
• eter
Afgelei:
• bolugstelsel
• bolugtrog
Vertaling:
Engels: upper air
Nederlands: bovenlucht
Nota:
• Moenie bolug met bolig verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|