Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bolig
bolig [boodskap #139624] Sa, 02 Julie 2022 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bolig bokant n deur.
'n Bolig bokant n deur.
bolig
Afbreking: bo•lig
Samestelling: bo + lig


Selfstandige naamwoord: bolig
Meervoud: boligte
Verkleinwoord: boliggie
Meervoud van verkleining: boliggies

Betekenis:
• Hoë opening wat lig inlaat (meestal bokant 'n deur of in 'n plafon).

Gebruik:
• Die dief het vermoedelik by die bolig ingekruip.

Afgelei:
• boligsluiter

Vertaling:
Engels: transom window, sky-light
Nederlands: bovenlicht

Nota:
• Moenie bolig met bolug verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ta
Volgende onderwerp: bolug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:59:33 MGT 2024