inspanning [boodskap #139412] |
Wed, 18 May 2022 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspanning
Afbreking: in•span•ning
Samestelling: inspan + -(n)ing
Selfstandige naamwoord: inspanning
Meervoud: inspanninge, inspannings
Betekenis:
• Die handeling van inspan; die fisieke moeite wat mens insit om iets gedoen te kry.
Gebruik:
• Sonder inspanning bereik 'n mens niks.
Sinoniem:
• beywering
• moeite
• spierkrag
• swoegwerk
• worsteling
Afgelei:
• kragsinspanning
• oorinspanning
• wilsinspanning
Vertaling:
Engels: effort, exertion, strain
Nederlands: inspanning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|