sierboom [boodskap #139408] |
Wed, 18 May 2022 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sierboom
Afbreking: sier•boom
Samestelling: sier + boom
Selfstandige naamwoord: sierboom
Meervoud: sierbome
Verkleinwoord: sierboompie
Meervoud van verkleining: sierboompies
Betekenis:
• Mooi boom wat as versiering geplant word.
Gebruik:
• Die jakaranda met sy pragtige pers blomme is 'n sierboom wat vanaf Suid-Amerika ingevoer is.
Hiperoniem:
• sierplant
Vertaling:
Engels: ornamental tree
Nederlands: sierboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|