sponskoek [boodskap #139401] |
Fri, 13 May 2022 11:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sponskoek
Afbreking: spons•koek
Samestelling: spons + koek
Selfstandige naamwoord: sponskoek
Meervoud: sponskoeke
Verkleinwoord: sponskoekie
Meervoud van verkleining: sponskoekies
Betekenis:
• Ligte, sponserige, gebakte soort koek, tipies gemaak van meel, suiker, bakpoeier en eiers.
Gebruik:
• Ek het sponskoek gebak, maar dit het platgeval.
Sinoniem:
• suikerbrood
Afgelei:
• sponskoekblokkies
Vertaling:
Engels: sponge cake
Nederlands: sponscake
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|