Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tronkstraf
tronkstraf [boodskap #139400] Fri, 13 May 2022 11:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tronkstraf
Afbreking: tronk•straf
Samestelling: tronk + straf


Selfstandige naamwoord: tronkstraf
Meervoud: tronkstrawwe
Verkleinwoord: tronkstraffie
Meervoud van verkleining: tronkstraffies

Betekenis:
• Staf wat in 'n tronk uitgedien word.

Gebruik:
• Mandela is uiteindelik na 27 jaar se tronkstraf vrygelaat.

Sinoniem:
• aanhouding
• bewaring
• gevangenskap
• gevangenisstraf
• hardepad
• isolasie
• opsluiting

Vertaling:
Engels: imprisonment, custodial sentence
Nederlands: gevangenisstraf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwysingsraamwerk
Volgende onderwerp: sponskoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:48:37 UTC 2025