Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sponskoek
sponskoek [boodskap #139401] Vr, 13 Mei 2022 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sponskoek
Sponskoek
sponskoek
Afbreking: spons•koek
Samestelling: spons + koek


Selfstandige naamwoord: sponskoek
Meervoud: sponskoeke
Verkleinwoord: sponskoekie
Meervoud van verkleining: sponskoekies

Betekenis:
• Ligte, sponserige, gebakte soort koek, tipies gemaak van meel, suiker, bakpoeier en eiers.

Gebruik:
• Ek het sponskoek gebak, maar dit het platgeval.

Sinoniem:
• suikerbrood

Afgelei:
• sponskoekblokkies

Vertaling:
Engels: sponge cake
Nederlands: sponscake

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tronkstraf
Volgende onderwerp: hop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:01:00 MGT 2024